Sonneblomlande op Ho?veld ?

Post Reply
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Sonneblomlande op Ho?veld ?

Post by Spanner »

K?rels, ek woon in Secunda, op die oostelike Ho?veld.  Ek en 'n maat is op soek na 'n plek waar ons kan duiwe skiet oor sonneblomlande, ongeveer so 50 - 80km radius om Secunda, in die Standerton, Bethal, Kriel ongewing.  Weet iemand dalk van 'n plek of 'n boer wat ons kan kontak en mee gesels asb?
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Sonneblomlande op Ho?veld ?

Post by Geno »

Spanner,
PM jou telefoon nommer vir my dan stel ek jou voor aan 'n paar manne met sonneblom lande as ek weer in Secunda is.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply