Page 1 of 1

Bore scope

Posted: Sat Apr 06, 2024 3:08 pm
by Bennie Bester
Middag Almal,
Ek is op soek na n bore scope wat vanaf .2 kal en op kan kyk. As daar iemand is wat een het wat hy nie meer gebruik nie, kan jy my kontak. op 07een285nege077.
Ek stel belang om een oor te koop.
Baie dankie by voorbaat.
Bennie Bester