Goeie dag almal hoop dit gaan goed,
Ek is opsoek na n goeie kondisie 2de handse mini 14 as iemand dalk van een weet.
Groete
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Ruger Mini 14 Gesoek
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Ruger Mini 14 Gesoek
Shooting Stuff het op n stadium twee gehad:
+27 84 092 5034
+27 84 092 5034
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Ruger Mini 14 Gesoek
Classic Arms het 12 Maart by hulle laaste aanlyn veiling vier Mini 14's verkoop. Die pryse het gewissel tussen R8000 tot R9300. Hulle hou gereeld veilings.
