Eksotiese wild

Post Reply
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Eksotiese wild

Post by Evert »

Kom ons kyk bietjie watse eksotiese wild spesies bedoelend wild wat nie indemies tot SA is nie weet ons as lede van weet.
En watter van hulle sal julle graag wil jag.

Spesies soos.
Lechwe
Fallow deer
Europese bosvark
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
User avatar
Mouflon
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Jan 24, 2012 8:50 pm

Re: Eksotiese wild

Post by Mouflon »

daar is 'n hele paar wat ons tans beskikbaar het in Suid Afrika, amper soos ons eie klien Texas, hier is net so paar:

Hog Deer,
Red Stag,
Indian Black Buck,
Mouflon,
urial,
texan dull sheep,
Barbary Sheep,
red hogs,
water buff,
sitatunga,
Axis deer,
Ibex,

net so paar wat ons hier het
22 Win, 308,357,458,
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Eksotiese wild

Post by Geno »

Ek weet van 'n klompie Pierre David takbokke wat ook iewers rondloop. Dawie_D en Dev weet ook toevallig van daai troppie ;)
En dan is daar nog Ratelfontein se Bisons, en Tafelberg se Tahr ook.
Last edited by Geno on Mon Feb 20, 2012 9:47 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Eksotiese wild

Post by Frederik »

Jy sal verbaas wees hoe baie daar eintlik is.
Die man hom met the praat is Abrie Arlow van Pronk safaris hy spesialiseer mos in die goed.

Sambar
Scimitar oryx

en eks seker daar is nog so paartjies.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Eksotiese wild

Post by Geno »

Daar's mos Arabian Oryx ook in die land....
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Evert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 301
Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm

Re: Eksotiese wild

Post by Evert »

Dis al n "impresive" lysie. Ekt gehoor van Bongos ook in SA maar weet nie of dit baie waar is nie. Is Lictenstein Hartbeeste nie ook n uitheemse spesie nie?

Frederik ek dink dit sal n great experience om eendag saam Abrie te jag veral n Barbary Sheep of so iets.

Mouflon vertel ons bietjie meer oor die Red hogs asb? Is dit die wat daar in Sentraal Afrika voorkom?
Hunting: Isn't just something I do it's part of who I am.
300H&H Zastava
9.3x62 Mannlicher Schoenauer
User avatar
Mouflon
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Jan 24, 2012 8:50 pm

Re: Eksotiese wild

Post by Mouflon »

Red hogs kom in centraal afrika voor en dis werklik 'n baie besondere mooi dier, vir 'n vark. Ek stem saam met Frederik daar is een man in Suid Afrika met al die kennis en Abri is nie net 'n kenner oor eksotiese wild nie maar ook 'n treat om mee saam te jag.
Red river hogs are mainly active at night. They spend daytimes hiding in dense vegetation. Both the males and females help to look after the young. Deforestation and hunting for bushmeat has reduced their numbers in some areas.

Where they live
West and central Africa

Habitat
Various ? from rainforest and woodland to farmland

What they eat
Grasses, roots, carrion and small animals
22 Win, 308,357,458,
User avatar
Gerhard Smith
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sat Feb 18, 2012 4:46 pm

Re: Eksotiese wild

Post by Gerhard Smith »

Ons skiet buite wellington baie van daai gebasterde europese vark wat nou n pes geraak het! Nogal baie leka vleis en is n leka jag ook want hulle het nie so baie geraak van domgeit nie.
.308 Musgrave "Suddenly"
.22 Norinco (Wag nog)
User avatar
Boogjagter
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm

Re: Eksotiese wild

Post by Boogjagter »

Heelwat Bengalse tiere en paar pumas op privaat grond.

Dan is daar Lord Derby elande in Pta dieretuin wat gereeld my snellervinger laat jeuk...
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Eksotiese wild

Post by grumpy »

Bruin en swart bere? Ek is genooi vir n beer jag in die VSA deur my neef. Moet geld bymekaar maak as ek dit wil gaan doen!!
Post Reply