watter 1 sal beter werk vir algemene jag(dag en nag)?
Meopta meostar R1r 3-12 x 56 of swarovski z3 in 4-12 x 50?
Swarovski of meopta
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: Swarovski of meopta
Hello Christoff
Albei hierdie teleskope het kruishare in die tweede fokale vlak en goeie optika. Albei gee baie goeie diens gedurende dag en nag.
Albei teleskope het wel ook hul onderskie sterkpunte. Vir dagskiet kies ek die Swarovski a.g.v. die uitsonderlike kwaliteit optika en opsies van ballistiese "turrets" en ballistiese kruishare. Vir nagskiet kies ek die Meopta a.g.v. die 56 mm objektief wat meer lig inlaat.
Groete
Jan