Hi manne ek hoop dit gaan goed. Is haar dalk iemand wat ń tweedehandse strike eagle 5-25x56 MRAD of MOA het wat hulle wil verkoop? Ek is opsoek na een vir ń pel.
Groetnis
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Opsoek na tweedehandse strike eagle
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am