Page 1 of 1
RWS large rifle primers - koop of los?
Posted: Sun Feb 04, 2024 2:02 pm
by Chris (vdB)
Goeie middag
Wil graag hoor of van julle tans skiet met RWS large rifle primers, en indien wel hoe lyk jul ES? Ek het bietjie google gebruik, maar sal graag van julle wil hoor, voor ek koop.
Dankie
Re: RWS large rifle primers - koop of los?
Posted: Sun Feb 04, 2024 2:14 pm
by Pvdw
Nog nie met dit herlaai nie maar hul fabrieks ammo gee baie goeie spoed uit my seun se 7x64. Min-max spoed wissel so 20ft/s oot 5 skote.
Re: RWS large rifle primers - koop of los?
Posted: Sun Feb 04, 2024 2:50 pm
by Chris (vdB)
Dankie Pvdw, dit klink goed.
Re: RWS large rifle primers - koop of los?
Posted: Sun Feb 04, 2024 3:34 pm
by Ds J
Ek het eendag n baie ou pakkie by iemand gekry. Hulle het 100% gewerk.
Re: RWS large rifle primers - koop of los?
Posted: Sun Feb 04, 2024 5:35 pm
by Chris (vdB)
Dankie Ds
Re: RWS large rifle primers - koop of los?
Posted: Mon Feb 05, 2024 6:45 am
by Frederik
RWS is Duits soos jy weet so dit sal die Duitse kwaliteit stempel dra.
Re: RWS large rifle primers - koop of los?
Posted: Mon Feb 05, 2024 8:06 am
by Chris (vdB)
Frederik wrote: Mon Feb 05, 2024 6:45 am
RWS is Duits soos jy weet so dit sal die Duitse kwaliteit stempel dra.
Ek gaan hulle probeer, baie dankie
Re: RWS large rifle primers - koop of los?
Posted: Mon Feb 05, 2024 9:27 am
by iwbotha
Hallo Chris, ek gebruik RWS large rifle primers al 20 jaar - geen probleme
Groetnis
Re: RWS large rifle primers - koop of los?
Posted: Mon Feb 05, 2024 12:08 pm
by Chris (vdB)
Dankie Almal
Het toe gekoop, sal hulle vannaand gaan toets.
Re: RWS large rifle primers - koop of los?
Posted: Thu Feb 29, 2024 7:47 am
by Chris (vdB)
Goeie more
So bietjie terugvoering oor die RWS large rifle primers. Sover is ek baie tervrede, die RWS het n' konsekwente ES gegee. Moes wel my lading bietjie aanpas, selfde lading was 35ft/s meer met Federal GM210M primers as met die RWS.