Page 1 of 1

Groete van die Laeveld

Posted: Wed Jan 31, 2024 8:22 am
by PhilManders
More almal

Nuut hier vanaf Tzaneen Limpopo

Besit dievolgende gewere:

30-06 Brno ZKK600
6.5 CM Howa 1500 met GRS Bifrost kolf
9mm CZ PO7

Wil meer in die langafstand skiet inkom en glo ek kan baie hier by julle leer.

Groete
Phil


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Groete van die Laeveld

Posted: Wed Jan 31, 2024 8:58 am
by prohunt
Welkom Phil. Pragtige wêreld die Laeveld. Hoedspruit en Klaserie omgewing was my speelplek. Kuier lekker saam hier, hier is 'n hele paar baie slim manne as dit by skietgoed kom.....ek het self al heelwat kennis opgedoen deur bietjie op te let wat die manne sê.


Seën
Johan

Re: Groete van die Laeveld

Posted: Wed Jan 31, 2024 9:05 am
by PhilManders
Dankie Johan


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Groete van die Laeveld

Posted: Wed Jan 31, 2024 10:12 am
by J le Roux
Welkom Phil!

Ek wil net noem dat Phil 'n wilde 6.5 CM gebou het waarmee hy, sy broer Thys en ek die gonge laat sing het!

Re: Groete van die Laeveld

Posted: Wed Jan 31, 2024 10:24 pm
by PhilManders
J le Roux wrote:Welkom Phil!

Ek wil net noem dat Phil 'n wilde 6.5 CM gebou het waarmee hy, sy broer Thys en ek die gonge laat sing het!
Dankie Johan Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Groete van die Laeveld

Posted: Thu Feb 01, 2024 11:15 pm
by Rawstorne
Welkom Phil!

Die manne in die Noorde se getalle word meer.

Groete van anderkant die berg, oor die kloof.

Vrede daar!

Re: Groete van die Laeveld

Posted: Fri Feb 02, 2024 5:46 am
by PhilManders
Baie dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk