Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Mon Jan 29, 2024 10:32 am
by VehanB
More julle,

Vehan is die naam, geniet jag en visvang. Het so ruk terug begin herlaai en in die loop van navorsing op die groep afgekom, het meeste van my antwoorde hier gekry.

Ek jag met n 30-06 en 308. Vrou skiet met die 270 en dan het ons n 223 fees geweer. Sien uit om by julle meer te leer.

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jan 29, 2024 9:28 pm
by Rawstorne
Baie welkom Vehan!

Vertel ons nog van die fees geweer?