Wil graag weet of hier al iemand op Jaracal (in RSA) is wat 'n IDOD besit.
082 804 528TWEE
IDOD Neck turner
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
IDOD Neck turner
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
edwill
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am
Re: IDOD Neck turner
Multech has/had one in the shop not to long ago.
Www.Multech.online
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Www.Multech.online
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: IDOD Neck turner
Ek is nie noodwendig op soek na een om te koop nie. Ek wil eintlik weet of daar iemand op die forum is wat een besit vir wie mens jou doppe kan stuur om die nekke te sny ...teen n fooi natuurlik.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: IDOD Neck turner
Ek stuur jou n nr en dan hoor jy by die persoon.