Page 1 of 1

Vertel my meer

Posted: Tue Jan 23, 2024 12:08 pm
by ruaanb
Hallo almal

Ek het hierdie by iemand persent gekry.
Sal graag wil weer wat dit is.

Image

Image

Re: Vertel my meer

Posted: Tue Jan 23, 2024 12:10 pm
by Gideon@1
Hi,
As ek reg jan onthou is daai ‘n ghrieshouer vir ‘n 303.
Groete

Re: Vertel my meer

Posted: Tue Jan 23, 2024 12:11 pm
by Gideon@1
Gideon@1 wrote: Tue Jan 23, 2024 12:10 pm Hi,
As ek reg kan onthou is daai ‘n ghrieshouer vir ‘n 303.
Groete

Re: Vertel my meer

Posted: Tue Jan 23, 2024 12:21 pm
by JeanF van Heerden
Die FN /R1 sin was swart wat plasties was

Re: Vertel my meer

Posted: Tue Jan 23, 2024 12:27 pm
by Capt. Yoda
As jy n bump in n club se disabled badkamer wil vat

Re: Vertel my meer

Posted: Tue Jan 23, 2024 12:46 pm
by ruaanb

Re: Vertel my meer

Posted: Tue Jan 23, 2024 7:51 pm
by OosKaapJagter
Oliebottel wat agter in 'n Lee Enfield se kolf pas.

https://themilitariashop.com/collection ... il-bottles