Opsoek na Hodgdon Lil'Gun. Sal waardeer as iemand my op spoor kan sit.
Groete
Gideon Scheepers (Bfn)
0823drie557nege7
Gesoek Hodgdon Lil'Gun
- Rawstorne
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm
Re: Gesoek Hodgdon Lil'Gun
Goeie môre Gideon
Ek sien Safari & Outdoor het voorraad teen R839.
Dit is R140 minder as wat ek in 2021 by hulle betaal het.
Zimbi het ook in Desember 'n aanbieding gehad waar Lil'Gun onder R900 was.
Dalk kan jou plaaslike geweer winkel vir jou bestel?
Ons plaaslike handelaars kan gewoonlik alles in die hande kry wat S&O het, teen 'n rapsie meer. Maar, dan ondersteun ek plaaslik en hoef nie plan met vervoer te maak nie.
Vrede!

- Gideon S
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Re: Gesoek Hodgdon Lil'Gun
Uitstekend. Baie dankie Rawstorne ek waardeer. groete