Page 1 of 1
22-250 hulp asb
Posted: Fri Jan 19, 2024 8:06 am
by shanenel
More manne.
Ek vra hulp met my 22-250.
22-250 1:7 twist
26 duim
Lapua doppe 44gr h2o
Ek wil 75gr en 80 gr hornadys skiet.
Watse kruit sal julle aanbeveel.
Dankie
Shane
0725168286
Re: 22-250 hulp asb
Posted: Fri Jan 19, 2024 9:19 am
by tripodmvr
Re: 22-250 hulp asb
Posted: Fri Jan 19, 2024 10:46 am
by Martiens Bekker
S365, Vitha N550, H4350. Enige van daardie of soortgelyke brand tempo.
Re: 22-250 hulp asb
Posted: Fri Jan 19, 2024 11:42 am
by shanenel
Dankie sover.Ek het nog twee kannetjie S365.Waar kan ek begin met hulle.
Re: 22-250 hulp asb
Posted: Fri Jan 19, 2024 8:30 pm
by tripodmvr
Watter Lot No. dryfmiddel is dit? Kyk onder op die blik.
Re: 22-250 hulp asb
Posted: Mon Jan 22, 2024 2:14 pm
by shanenel
Die lot nommers vir 365 is 67 en 81
Re: 22-250 hulp asb
Posted: Tue Jan 23, 2024 5:40 am
by tripodmvr
Van daardie kan warmer wees as normaal. Begin dus konserwatief en hou spoed dop.
Re: 22-250 hulp asb
Posted: Tue Jan 23, 2024 5:45 am
by tripodmvr
Met 80gr - begin 31gr en meet spoed. As jy oplaai trap briek as jy 3200vps oorskry.