Page 1 of 1
Leë Somchem Blikke
Posted: Sun Jan 07, 2024 10:27 am
by Louisdewet
Het iemand ‘n doel vir hulle? Daar is geskryf op van hulle. Gratis vir wie ookal belangstel anders gaan hulle more in die recycling lorrie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Leë Somchem Blikke
Posted: Sun Jan 07, 2024 10:37 am
by Wielie Waps
Ek gebruik myne vir citronella kerse.
Werk baie lekker
Re: Leë Somchem Blikke
Posted: Sun Jan 07, 2024 5:29 pm
by Giepie
Ek het dit vroeër as teikens gebruik.
Die sitroenella kerse, maak jy self of is dit net om dit in te sit, of is die die met die olie?
Re: Leë Somchem Blikke
Posted: Sun Jan 07, 2024 8:03 pm
by Wielie Waps
Ek maak n gaatjie in die prop en druk die lont deur.
Maak hom vol met die olie.
Spuit hom sommer matt black.
Re: Leë Somchem Blikke
Posted: Mon Jan 08, 2024 7:29 am
by Toxxyc
Wielie Waps wrote: Sun Jan 07, 2024 8:03 pm
Ek maak n gaatjie in die prop en druk die lont deur.
Maak hom vol met die olie.
Spuit hom sommer matt black.
Maggies dis nou slim!
Re: Leë Somchem Blikke
Posted: Mon Jan 08, 2024 4:15 pm
by Andre308
Brand die S321 blikke se lamp vlam beter as die van S385
Of brand die S385 lamp se vlam langer as die van die ander kruit?
Ek vra namens n vriend wat n lekker opsit kers wil maak.
Re: Leë Somchem Blikke
Posted: Mon Jan 08, 2024 4:58 pm
by Wielie Waps
Ek het die node op al die blikke gekry op 90% vulling
Re: Leë Somchem Blikke
Posted: Tue Jan 09, 2024 9:14 am
by Ockert1992
Andre308 wrote: Mon Jan 08, 2024 4:15 pm
Brand die S321 blikke se lamp vlam beter as die van S385
Of brand die S385 lamp se vlam langer as die van die ander kruit?
Ek vra namens n vriend wat n lekker opsit kers wil maak.
Andre, jou vriend gaan hom darem seker nie gebruik om te lees nie??

Re: Leë Somchem Blikke
Posted: Tue Jan 09, 2024 7:44 pm
by Fano
Ek gebruik myne vir braaisout. Maak hom so half vol met jou sout mengsel en punch 'n paar gaatjies in die binne prop. Werk goed en altyd 'n lekker conversation starter.
Re: Leë Somchem Blikke
Posted: Wed Jan 10, 2024 2:43 pm
by Alwin
Andre308 wrote: Mon Jan 08, 2024 4:15 pm
Brand die S321 blikke se lamp vlam beter as die van S385
Of brand die S385 lamp se vlam langer as die van die ander kruit?
Ek vra namens n vriend wat n lekker opsit kers wil maak.
Sê vir jou vriend hy moet die kruit eers uithaal...