Kroil olie

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
ajs14
Newbie
Newbie
Posts: 42
Joined: Tue Mar 01, 2022 1:59 pm

Kroil olie

Post by ajs14 »

Dagsê

Ek is graag opsoek na 'n bietjie Kano Kroil penetrating oil, asseblief. Indien iemand of 'n botteltjie het of selfs bereid is om bietjie aan my af te staan sal ek dit baie waardeer.

Groete
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kroil olie

Post by Geno »

Ek sal vir jou van my blik bietjie uitgooi in 'n botteltjie.
Praat maar op Whatsapp. 0825354100
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Kroil olie

Post by Giepie »

Verskoon my onkunde, wat maak Kroil oil so spesiaal? Ek het al baie gelees van dit, maar verstaan nie. Is daar iets anders wat amper so is?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Kroil olie

Post by HeinM »

Giepie wrote: Thu Dec 28, 2023 11:25 pm Verskoon my onkunde, wat maak Kroil oil so spesiaal? Ek het al baie gelees van dit, maar verstaan nie. Is daar iets anders wat amper so is?
Nee man. WD 40 is net so goed...
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Kroil olie

Post by JohanvB »

Kry mens WD40 in vloeiende olie vorm?
Knewel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm

Re: Kroil olie

Post by Knewel »

CRC se KnockerLoose in die spuitbottel is dieselfde as Kroil, indien nie beter. Lyk en ruik dieselfde. Met 'n bietjie hitte en KnockerLoose kon ek al menigte goed los draai

Sent from my SM-A750F using Tapatalk

'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Kroil olie

Post by Capt. Yoda »

Knewel wrote: Fri Dec 29, 2023 8:09 am CRC se KnockerLoose in die spuitbottel is dieselfde as Kroil, indien nie beter. Lyk en ruik dieselfde. Met 'n bietjie hitte en KnockerLoose kon ek al menigte goed los draai

Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Wa koop n mens die slathalos?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Knewel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm

Re: Kroil olie

Post by Knewel »

BMG is waar ek nog elke keer gekry het maar het dit al gesien by van die kar plekke ook. Meeste engineering supplies plekke hou dit ook aan. Wurth, Fowkes Bros

Sent from my SM-A750F using Tapatalk

'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
ajs14
Newbie
Newbie
Posts: 42
Joined: Tue Mar 01, 2022 1:59 pm

Re: Kroil olie

Post by ajs14 »

Dankie almal. Ek het gehoor en gelees dat Kroil werk goed om koolstof uit 'n loop te kry. As penetrating oil maak jy blykbaar die loop goed nat en laat hom soak vir 'n hele lang ruk, sodoende kom die koolstof los blykbaar. Ek is bewus dat daar verskeie ander middels ook is, ek het net gedink ek wil hierdie ook probeer.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Kroil olie

Post by Capt. Yoda »

Kroil help vir die maar hoe vinniger jy dit in die loop kry na jy geskiet het hoe beter. As die loop nog warm is op die baan werk hy op sy beste, WD40 Specialist werk blykbaar nog beter maar ek kon nog nooit in die winkels kry nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply