Page 1 of 1
Help met koeël identifikasie
Posted: Tue Dec 26, 2023 4:01 pm
by Cobus Wessels
Ek kan hierdie ammunisie koop. Vir die dood van my kan ek nie onthou watter maak het hierdie "clover leaf " punte nie.
308 kaliber.
By voorbaat dankie
Cobus
Screenshot_20231226_154632_WhatsApp.jpg
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Re: Help met koeël identifikasie
Posted: Tue Dec 26, 2023 4:02 pm
by Cobus Wessels
Verskoon my...
Goeie middag aan almal!
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Re: Help met koeël identifikasie
Posted: Tue Dec 26, 2023 4:12 pm
by Jaco vdW
Dit lyk vir my na Sierra se Game king HPBT.
Die foto is n 7mm 160gr een.
IMG_6951.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Help met koeël identifikasie
Posted: Tue Dec 26, 2023 5:02 pm
by Lapua
Middag,
Ek stem, dit lyk soos Sierra HPGK. Lekker pitte die.
Groete,
Re: Help met koeël identifikasie
Posted: Wed Dec 27, 2023 11:43 am
by Cobus Wessels
Baie dankie manne. Goed genoeg vir jag teen 30-06 spoed?
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Re: Help met koeël identifikasie
Posted: Wed Dec 27, 2023 1:06 pm
by J le Roux
Ek skiet met die sagtepunt, my vriend met die holpunt Gamekings. Albei werk goed. Meer vleisskade as premium bonded of monos, maar die bok lê dood as jy jou deel doen.
Re: Help met koeël identifikasie
Posted: Wed Dec 27, 2023 3:52 pm
by HeinM
Die boonste 2 is Sierra Gamekings... Die onderste 2 is FMJ's (?). Middelstes dalk PMP. Net hulle het sulke lelike softnose gemaak.