Page 1 of 1
Arnold verjaar
Posted: Thu Dec 14, 2023 8:59 am
by vossie1
Happy b day Arnold,hoop dit is n mooi jaar.
Re: Arnold verjaar
Posted: Thu Dec 14, 2023 9:49 am
by Wouter Roets
Baie geluk Arnold! Mag dit die jare van jare wees vir jou.
Re: Arnold verjaar
Posted: Thu Dec 14, 2023 10:58 am
by Chevvy SS
Baie geluk Arnold.
Hoeveel kruitbranders se lisensies word vandag goedgekeur?
Re: Arnold verjaar
Posted: Thu Dec 14, 2023 11:46 am
by Glocked
Baie geluk Arnold !
Re: Arnold verjaar
Posted: Thu Dec 14, 2023 2:48 pm
by Ds J
Ons innige simpatie met die veroudering
Mag dit n geseënde en voorspoedige jaar wees!
Re: Arnold verjaar
Posted: Thu Dec 14, 2023 4:11 pm
by DWB
Baie Geluk!!!
Re: Arnold verjaar
Posted: Thu Dec 14, 2023 7:34 pm
by Arnold
Baie dankie julle. Ek het myself so bederf die jaar dat ek maar nog stoorplek moes kry

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Re: Arnold verjaar
Posted: Sat Dec 16, 2023 7:12 am
by Ammion
Baie geluk Arnold - hoop jy het ‘n fantastiese jaar wat voorlê!
Re: Arnold verjaar
Posted: Sat Dec 16, 2023 12:48 pm
by Arnold
Baie dankie
Sent from my SM-A528B using Tapatalk