Page 1 of 1
.243 lading
Posted: Sat Feb 18, 2012 12:22 pm
by Carlo
Hi ouens. Ek gaan maar met my Sako .243 aan karring tot ek die finansies het vir loop vervang. Watter lading kan julle aanbeveel vir 100gr Sierra Pro-Hunter punte en S365 lot 63 kruit?
Re: .243 lading
Posted: Sat Feb 18, 2012 1:04 pm
by tripodmvr
Volgens inligting deurgegee tree Lot 63 soos S355 op en daarvolgens gee QL ladings van 38 -41gr. Gaan op in 0,5 grein trappe en moet nie 2950vps oorskry nie. Kyk vir druktekens.