Page 1 of 1

Gesoek NF BR of soortgelyk.

Posted: Fri Dec 08, 2023 11:18 am
by SakoTrippel2
Dagsê Manne.

Ek wil sommer net die water toets en hoor of iemand nie dalk 'n ou NightForce BR 8-32 of 12-42 het nie. Of dalk iets soortgelyk soos 'n fixed 40X Leupold.

Sal maar net vir "speel" wees en groepe skiet van die bench af en dalk 'n meerkat op die skietbaan.

Groete
Frans

Re: Gesoek NF BR of soortgelyk.

Posted: Thu Jan 11, 2024 3:07 pm
by PetrusB
Maat van my het so Nf BR wat hy nie meer baie gebruik nie, gooi n offer dan hoor ek by hom, scope is redelik spotless van wat ek laas gesien het. 8-42 NF BR as ek reg onthou

Re: Gesoek NF BR of soortgelyk.

Posted: Thu Jan 11, 2024 4:09 pm
by SakoTrippel2
Dankie! Ekt al vergeet van die post mods kan maar verwyder.

My dinge het bietjie verander..... Die roer se liksens behoort volgende week in te gaan. So die Scope kan maar bietjie wag.

Dankie vir die laat weet in elk geval.