Page 1 of 1
Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Posted: Mon Dec 04, 2023 9:12 am
by win270
Weet enigiemand dalk waar mens deedae haasrek kan koop? Ek vind uit vir familie in die Noordoos-Kaap, kan dit ook aanstuur vanuit die stad as mens net weet waar om te gaan soek. Swart haasrek verkieslik, maar die rooi soort behoort seker ook te werk.
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Posted: Mon Dec 04, 2023 9:34 am
by alecjohnson
Rooi haas rek is hier beskikbaar dink R50 ish per stuk en skat dis meter lank, by midas.
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Posted: Mon Dec 04, 2023 6:27 pm
by AndreVal
Het laas gekoop by die vlooimark lanks upper deck in harties
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Posted: Mon Dec 04, 2023 6:53 pm
by Wielie Waps
As jou mense naby Bloem is kan hulle East Rand Leather of Louws Keys probeer
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Posted: Mon Dec 04, 2023 10:49 pm
by win270
Baie dankie vir die advies, ek gaan die betrokke verskaffers kontak.
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Posted: Tue Dec 05, 2023 5:57 am
by Apie
Waarvoor word Haasrek eintlik gemaak? Ek weet ons het dit goed in ketties gebruik maar waarvoor is dit eintlik?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Posted: Tue Dec 05, 2023 8:23 am
by Capt. Yoda
Apie wrote: Tue Dec 05, 2023 5:57 am
Waarvoor word Haasrek eintlik gemaak? Ek weet ons het dit goed in ketties gebruik maar waarvoor is dit eintlik?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Laboratorium goete, dink die regte naam is iets soos Vacuum pyp
Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Posted: Tue Dec 05, 2023 8:28 am
by Apie
Capt. Yoda wrote:Apie wrote: Tue Dec 05, 2023 5:57 am
Waarvoor word Haasrek eintlik gemaak? Ek weet ons het dit goed in ketties gebruik maar waarvoor is dit eintlik?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Laboratorium goete, dink die regte naam is iets soos Vacuum pyp
Daai is die surgical tubing waaraan jy dink.
Haasrek is daai rooi vierkantige rek
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Posted: Tue Dec 05, 2023 8:40 am
by Capt. Yoda
.
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Posted: Tue Dec 05, 2023 8:40 am
by Capt. Yoda
Apie wrote: Tue Dec 05, 2023 8:28 am
Capt. Yoda wrote:Apie wrote: Tue Dec 05, 2023 5:57 am
Waarvoor word Haasrek eintlik gemaak? Ek weet ons het dit goed in ketties gebruik maar waarvoor is dit eintlik?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Laboratorium goete, dink die regte naam is iets soos Vacuum pyp
Daai is die surgical tubing waaraan jy dink.
Haasrek is daai rooi vierkantige rek
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jys reg, ek het nou aan die gekoopte ketties gedink
Moet seker maar gebruik word vir n tiepe van n gasket
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Posted: Tue Dec 05, 2023 8:56 am
by Witpietskiet
As ek dit nie reg het nie word dit by pool en snoeker tafels gebruik vir die kussing aan die binnekant.
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Posted: Mon Dec 18, 2023 2:17 pm
by Ratel
Ek was nou op Camdix se webwerf en sien dat hulle die rooi haasrek ketties en rooi haasrek apart verkoop. Jy kan aanlyn koop.
https://www.camdixwapens.co.za/promotions/12?page=8
Nie te ver van jou af nie.
Re: Haasrek - waar koop mens dit deesdae?
Posted: Mon Dec 18, 2023 11:44 pm
by win270
Baie dankie, sal daar inloer as ek weer in die area ry.