Witbank Kampeer Staanplek asb.
Posted: Mon Dec 04, 2023 8:02 am
Goeie Dag
My pa soek 'n netjiese kampeer staanplek vir sy Campervan naby Witbank, so 10km radius.
Die plek hoef nie grend te wees nie, maar skoon ablusies en mense wat afrikaans praat. Dit hoef ook nie 'n vakansie-oord te wees nie, hulle is daar om by Ouma Grootjie in haar laaste dae te wees.
Enige voorstelle sal waardeer word.
Groete
Johan
O834553635I