Page 1 of 1

Ken jy?

Posted: Sun Nov 19, 2023 3:16 pm
by 6.5/284Norma
Hallo almal,

Ai, vandat ek deur 'n man op Gunafrica ingedoen is, is ek maar skrikkerig om privaaat te koop.

Ek kan items kry by LM (Inus) du Plessiss van Pretoria.

Ken iemand hom en kan julle bevestig dat hy "above board" is asseblief.

Ek voel skaam om te vra maar eerder dit as wat my geld weer pad vat.

Dankie

Re: Ken jy?

Posted: Sun Nov 19, 2023 7:07 pm
by Ratel
My raad is vra iemand in pta om te gaan kyk na die items. Dit antwoord miskien nie jou vraag nie maar mens kan niemand vertrou vandag nie.

Re: Ken jy?

Posted: Sun Nov 19, 2023 7:30 pm
by Rawstorne
Goeie naand

Gee asseblief ook sy telefoon nommer. Dan vra ek vir jou op 'n Telegram groep wat tred hou met die veilige en onveilige verkopers.

Re: Ken jy?

Posted: Mon Nov 20, 2023 6:14 am
by 6.5/284Norma
Rawstorne wrote: Sun Nov 19, 2023 7:30 pm Goeie naand

Gee asseblief ook sy telefoon nommer. Dan vra ek vir jou op 'n Telegram groep wat tred hou met die veilige en onveilige verkopers.
PM gestuur

Re: Ken jy?

Posted: Mon Nov 20, 2023 7:42 am
by LUAN
Dit klink soos dieselfde Inus wat goed adverteer op die telegram groep. Hy is al lank daar glo hy is eg

Re: Ken jy?

Posted: Mon Nov 20, 2023 8:19 am
by Hercules Louw
Ek ken vir Inus. Hy is in proses om ontslae te raak van al sy skietgoed. Jy kan maar koop.

Re: Ken jy?

Posted: Mon Nov 20, 2023 8:23 am
by Capt. Yoda
Ek ken n paar mense in Petoors maar nie vir hom nie

Re: Ken jy?

Posted: Mon Nov 20, 2023 11:03 am
by 6.5/284Norma
Hercules Louw wrote: Mon Nov 20, 2023 8:19 am Ek ken vir Inus. Hy is in proses om ontslae te raak van al sy skietgoed. Jy kan maar koop.
Dankie