Page 1 of 1
Nuut van Centrion
Posted: Fri Feb 17, 2012 7:44 am
by Klopper
Hello julle!
Uitstekende website met regtig waardevolle informasie!
Ek gaan nog baie leer by julle, dankie vir die geleendheid.
Ek ken vir Ludwig - ons werk by die selfde maatskapy
Groete,
Klopper
Re: Nuut van Centrion
Posted: Fri Feb 17, 2012 7:53 am
by Gerhard
Welkom Klopper
Re: Nuut van Centrion
Posted: Fri Feb 17, 2012 8:05 am
by Superdup
Welkom
Geniet dit......
Groete
Re: Nuut van Centrion
Posted: Fri Feb 17, 2012 8:05 am
by BLOK
Klopper
Baie welkom en geniet dit hier, moet bieg jy is gelukkig om saam met so boek vol kennis te werk, ek weet net nie of werk jy en speel hy nie.
Geniet hom en die forum inelkgeval
Re: Nuut van Centrion
Posted: Fri Feb 17, 2012 9:07 am
by Klopper
Thanks julle! Ja nee - met elke gesprek leer ek iets nuut! Sien die man is van die radar af, kry hom gladnie in die hande nie, plaas het seker nie sein nie...
Re: Nuut van Centrion
Posted: Fri Feb 17, 2012 9:35 am
by Dirkie
Welkom Klopper,
geniet dit!!
Groete Dirkie
Re: Nuut van Centrion
Posted: Fri Feb 17, 2012 9:37 am
by Jakkalsgat
Welkom Klopper
Re: Nuut van Centrion
Posted: Fri Feb 17, 2012 12:29 pm
by Verkenner
Welkom hier...
Re: Nuut van Centrion
Posted: Fri Feb 17, 2012 2:34 pm
by Jakkalsgat
Hou op klop en kom in!
Re: Nuut van Centrion
Posted: Fri Feb 17, 2012 3:03 pm
by theedge
Hi Klopper
Baie welkom bly om kennis te maak
Re: Nuut van Centrion
Posted: Fri Feb 17, 2012 3:27 pm
by SV MAD (Henk)
Baie welkom!
Re: Nuut van Centrion
Posted: Sun Feb 19, 2012 4:07 pm
by Francois Marais
Klopper
WELKOM, hoop jy like......
Mooi loop
Francois
Re: Nuut van Centrion
Posted: Mon Feb 20, 2012 7:57 am
by Klopper
Dankie julle!
