More Dames
Ek weet dis n lang skoot maar daar is nie dalk iemand wat so Whidden Arbor Seater Conversion Kit het wat hy dalk nie gebruik nie?
https://www.whiddengunworks.com/product ... rsion-kit/
Ek glo nie die kit is kaliber spesifiek nie want jy gebruik jou huidige DIE se binnegoed in hom
Groete
Arbor Seater Conversion Kit
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Arbor Seater Conversion Kit
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2946
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Arbor Seater Conversion Kit
Hoor ook by Benchrest skuts.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
