MDT 10 rondte Magasyn vir 5 Rondte
Posted: Sat Sep 16, 2023 6:52 pm
Dagsê
Ek het 2xMDT 10 rondte polymer magasyne in 308 wat ek wil ruil vir 2 magasyne wat 5 rondtes kan vat.
Of gee raad asb.
Ek het 'n KRG Bravo chassis en die lang magasyn irriteer my bietjie.
Groetnis