Page 1 of 1
Sako 85/ Tikka aksie skroef
Posted: Fri Sep 01, 2023 7:01 pm
by Niel Nel
Goeie Naand
Ek het die voorste aksie skroef op my Sako 85 verloor, dit is maar presies dieselfde as op n tikka T3 so dit sal ook werk. Kan iemand dalk help met waar ek so skroef in die hande kan kry?
Groete
Re: Sako 85/ Tikka aksie skroef
Posted: Fri Sep 01, 2023 7:35 pm
by Sako75
Re: Sako 85/ Tikka aksie skroef
Posted: Sat Sep 02, 2023 6:48 am
by Apie
Het hy nog die gewone plastiek snellerbeul of dalk ‘n staal een
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Sako 85/ Tikka aksie skroef
Posted: Sat Sep 02, 2023 7:08 am
by Knewel
Dis 'n standaard M6 swart skroef. Kry net een met die regte kop vorm by 'n bolt en nut plek. Die kop kan altyd op 'n draaibank getrim word om mooi te seat in die bottom metal
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Re: Sako 85/ Tikka aksie skroef
Posted: Mon Sep 04, 2023 11:43 am
by Niel Nel
Baie dankie, dit is net hy daai.
Re: Sako 85/ Tikka aksie skroef
Posted: Mon Sep 04, 2023 11:43 am
by Niel Nel
Apie wrote: Sat Sep 02, 2023 6:48 am
Het hy nog die gewone plastiek snellerbeul of dalk ‘n staal een
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hy het die staal een