nuweling van Bloem
- Schalkvzyl
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Feb 08, 2012 2:23 pm
nuweling van Bloem
Hallo almal!! Eks Schalk van Zyl kom van bloem af laasjaar klaar gemaak met skool!
Ek geniet die forum kwai en sien julle help mekaar baie yt !
groete
Ek geniet die forum kwai en sien julle help mekaar baie yt !
groete
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: nuweling van Bloem
Vrystaat welkom aan jou Schalk.
Geniet dit.
Groete
erx
Geniet dit.
Groete
erx
-
Boskraai
Re: nuweling van Bloem
Welkom Schalk,
Geniet die forum, ek glo jy sal baie tuis voel hier.
Groete
Boskraai
Geniet die forum, ek glo jy sal baie tuis voel hier.
Groete
Boskraai
-
ablm468
Re: nuweling van Bloem
Schalk welkom hier, hoop jy skree virrie Cheetas as jy innie vrsytaat bly!
Hansman
Hansman
- axe942
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm
Re: nuweling van Bloem
Hallo Schalk, welkom !
Hannes
9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
- Schalkvzyl
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Feb 08, 2012 2:23 pm
Re: nuweling van Bloem
Ja, skree veseker vir die Cheetahs
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: nuweling van Bloem
Welkom pella...
Geniet dit saam met ons om die kamp vuur
Geniet dit saam met ons om die kamp vuur
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: nuweling van Bloem
Baie welkom hier is bly die jong manne val so in vir diens op die forum, geniet hom
Grap net hier pas die manne mekaar se famielie mooi op.
Groete
Cheetah wa jou kolle
Ek hoop net nie jy het susters nie anders gaan Geno voor in die ry staan vir ythelp.hahahahaSchalkvzyl wrote:
Ek geniet die forum kwai en sien julle help mekaar baie yt !
Grap net hier pas die manne mekaar se famielie mooi op.
Groete
Cheetah wa jou kolle
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Schalkvzyl
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Feb 08, 2012 2:23 pm
Re: nuweling van Bloem
haha darm is my suster getroud met n boer soutnek in Engeland
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: nuweling van Bloem
Schalk jy verstaan nie, Geno is nie die jaloerse tipe niehaha darm is my suster getroud
Welkom hier en kuier lekker saam.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: nuweling van Bloem
Schalk
Hi daar maat welkom weet ons gaan dit saam geniet - bly om kennis te maak
Hi daar maat welkom weet ons gaan dit saam geniet - bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Schalkvzyl
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Feb 08, 2012 2:23 pm
Re: nuweling van Bloem
dankie almal vir die verwelkoming
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: nuweling van Bloem
welkom jongman
geniet dit hier tussen die siekes van saal c

geniet dit hier tussen die siekes van saal c
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Zack Benade
Re: nuweling van Bloem
Welkom Schalk, ek weet jy sal dit hier by ons geniet. Ek is ook van Bloem.
Groete
Zack
Groete
Zack