Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Mon Aug 21, 2023 2:03 pm
by cjmitch
Dag se almal.

My naam is Corne Mitchell, ek is n toegewyde jagter asook sport skud. SA Jagters lid te Duiker Tak. Jag graag, en neem aktief deel aan veld skiete.

Dankie vir die aanvaarding tot die platform, sien uit om kennis op te doen en te deel.

Groete...

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Aug 21, 2023 2:31 pm
by tripodmvr
Baie welkom. Waar is jou tuisdorp?

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Aug 21, 2023 2:52 pm
by cjmitch
tripodmvr wrote: Mon Aug 21, 2023 2:31 pm Baie welkom. Waar is jou tuisdorp?
Dankie, ek is van Nigel.