Page 1 of 1

Leupold VX-5HD 3-15X44 CDS-ZL2

Posted: Thu Aug 17, 2023 10:09 am
by Kallie Fernhout
Goeie more mede forum lede.

Ek is opsoek na bogenoemde teleskoop.
Kruishaar verkieslik TMOA
of tweede keuse IMPACT-29 MOA

Indien iemand dalk weet waar een rondlĂȘ.

Mooi dag.
Groete

Re: Leupold VX-5HD 3-15X44 CDS-ZL2

Posted: Tue Jul 30, 2024 12:54 pm
by cloots49
Hi Kallie

Ek het een van die bogenoemde scopes met die IMPACT-29 MOA reticle wat ek wil verkoop.
Indien jy nog opsoek is na een kontak asseblief.

Groete
Cobus

Re: Leupold VX-5HD 3-15X44 CDS-ZL2

Posted: Tue Jul 30, 2024 1:14 pm
by Kallie Fernhout
Hi Cobus het ongelukkig reeds reggekom het toe maar een met kruishaar aangeskaf wat nie my eertse twee keuses was nie aangesien ek nerens een kon kry nie.