Page 1 of 1

270 140 gr Peregrine help

Posted: Mon Aug 14, 2023 5:55 pm
by HeinSavage
Naand manne,
Vir ‘n vriend die keer asb:
270 Win
Koeël 140gr Perigrine vrg4
Loop lengte 579mm
Dop vol 68,5 gr H2O
Kruit H4350
Tpl 84.5mm
Lading 50 gr
Spoed 2701 vps

Baie konstante spoed en goeie groepering.

Groete,
Hein


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: 270 140 gr Peregrine help

Posted: Mon Aug 14, 2023 8:41 pm
by tripodmvr
Hier is nodeberekening vir die 50gr lading. Dit verklaar die goeie groep. Die teoretiese berekening met 50gr het gedui op 2694vps - slegs 'n klein verstelling nodig. Ek het die VRG5 gekies. Is dit korrek?
Temp 270.png

Re: 270 140 gr Peregrine help

Posted: Mon Aug 14, 2023 8:46 pm
by HeinSavage
Vrg4 oom.


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: 270 140 gr Peregrine help

Posted: Mon Aug 14, 2023 9:04 pm
by tripodmvr
VRG4 = VRG5 vir berekeningdoeleindes. Die gegewe inligting is dus korrek.

Nodes na bo
52,5gr = 2834vps
1/2 node 55,7gr = 2995vps = druk 64K psi. Loop katvoet as julle dit wil probeer.

Re: 270 140 gr Peregrine help

Posted: Tue Aug 15, 2023 7:11 am
by HeinSavage
Dankie Oom


Sent from my iPhone using Tapatalk