Page 1 of 1

Spoorhond te koop of te ruil

Posted: Wed Feb 15, 2012 11:50 am
by rudolph
Middag manne

Ek het n oulike spoorhond tefie ,75persent Blue Tick en 25 persent Fox hound volgens die manne waar ek haar gekoop het.sy is nou so 9 mnde oud -as iemand belangstel skakel my gerus 082 825 6300 Rudolph