Page 1 of 1
GESOEK: Riflex RFL (groen)
Posted: Thu Aug 03, 2023 9:44 am
by Stef1274
Opsoek na Riflex groen prop, enige hoeveelhede, vol of half.
Centurion en omliggende areas.
Dankie,
Stefan
082 775 0254
Re: GESOEK: Riflex RFL (groen)
Posted: Fri Aug 04, 2023 9:59 am
by Stef1274
Stampie.
Ook, het n houer gekry met n wit prop. Moet dit nog gaan haal, kan nog nie op die bottel sien of dit RFL of RFX lot number wys nie. Ek onthou aan die begin het hulle wit proppe gebruik - kan iemand onthou of S321 of S341 eerste versprei was?