Page 1 of 1
Kaliber verandering
Posted: Wed Aug 02, 2023 1:55 pm
by 264 Win Mag
Hi manne is die proses van kaliber verandering makliker as om 'n loop te vervang? Ek is besig om 'n Howa 243 te lisensieer en sal graag die kamer wil laat oorsny na 6mmBR.
Re: Kaliber verandering
Posted: Wed Aug 02, 2023 6:57 pm
by henk.spioenkop
Het jy nie al genoeg gewere nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Kaliber verandering
Posted: Wed Aug 02, 2023 9:17 pm
by Fanta300
Wanneer is genoeg genoeg?
Re: Kaliber verandering
Posted: Thu Aug 03, 2023 9:01 am
by Riaan Kriel
Fanta300 wrote: Wed Aug 02, 2023 9:17 pm
Wanneer is genoeg genoeg?
Jare terug toe ons die RPL-kursus moes doen vir die nuwe wapenwet en herlisensiëring van ons bestaande wapens was daar 1 vraag wat uitgestaan het in ongeveer die volgende woorde:
"Hoeveel vuurwapens mag 'n individu wat nie toegewyde status het, wettiglik besit?
A - 2
B - 4
C - 6
D - So veel hy kan bekostig"
Moet sê, D het daai tyd vir my na die mees korrekte antwoord geklink al het ek geweet dit sal die verkeerde antwoord wees. Klink of dit hier ook weereens 'n gepaste antwoord kan wees

Re: Kaliber verandering
Posted: Thu Aug 03, 2023 9:04 am
by Capt. Yoda
Fanta300 wrote: Wed Aug 02, 2023 9:17 pm
Wanneer is genoeg genoeg?
Wanner die roere net daar in jou kluis staan