Page 1 of 1

Gun Smoke Logistics - uitstekende diens!!

Posted: Mon Jul 24, 2023 8:14 am
by Chris (vdB)
Goeie more Almal

Hier is gereeld manne wat wil weet wie hulle kan gebruik vir vuurwapen vervoer, daarom het ek goed gedink om my ervaring met Gun Smoke Logistics te deel. Dit was vir my net n' plesier om met Renier van Gun Smoke Logistics besigheid te doen. Gister aand 10H00 het Renier persoonlik my vuurwapen by my afgewer in Bloemfontein, toe is hulle opad Kaap toe om nog aflewerings te doen. Ek was n' keuse gegee vooraf of ek die vuurwapen wil ontvang daardie tyd en of ek liewer n' ander tyd wil reel met hulle terugkoms vanaf die Kaap. Regtig uitstekende en vinnige gewees, julle kan gerus van hulle gebruik maak.

Mooi dag

Re: Gun Smoke Logistics - uitstekende diens!!

Posted: Mon Jul 24, 2023 8:59 am
by Dash431
Goed om te weet. Dankie Chris 👍

Re: Gun Smoke Logistics - uitstekende diens!!

Posted: Mon Jul 24, 2023 10:20 am
by tau
Jip. Uitstekende diens. My pistool persoonlik kom aflewer en dag vroeg.

Re: Gun Smoke Logistics - uitstekende diens!!

Posted: Mon Jul 24, 2023 1:28 pm
by Kallie Fernhout
Ek het hul laasweek gekontak, volgens hulle doen hulle ongelukkig nie Bothaville nie slegs Bloem en Kimberly so na twee weke se gesukkel om iemand te kry klink dit my Rhenus behoort vandag my geweer op te tel in Bothaville.

Re: Gun Smoke Logistics - uitstekende diens

Posted: Mon Jul 24, 2023 10:22 pm
by Pappabeer
Ek kantak nou al vir renier weekliks vanaf 6 Junie. Hy andwoord nie sy foon nie,en reageer nie op whatsapp nie, hoewel hy hulle lees. Uit en uit die swakste verskoning van n besigheid waarmee ek al my tyd moes mors.

Re: Gun Smoke Logistics - uitstekende diens!!

Posted: Tue Jul 25, 2023 9:07 am
by Bennie Bester
Gun Smoke Logistics doen ook nie Pietersburg na Kaapstad nie. Hy het wel baie vinnig gereageer.
Groetnis
Bennie Bester