[info wanted] Any lever actio 308's

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
gertvanjoe
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sun Jun 25, 2023 6:50 pm

[info wanted] Any lever actio 308's

Post by gertvanjoe »

Good day. What 308's can you suggest that has lever action and who has one in stock. Open to other calibers too, just would prefer 308 if I can
wrm
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Thu Apr 10, 2014 7:10 am

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by wrm »

Not that many levers chambered in 308. I can think of the Savage 99, Browning BLR and the Sako Finnwolf.

I happen to have a Savage 99 but I still need to check whether it works.
gertvanjoe
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sun Jun 25, 2023 6:50 pm

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by gertvanjoe »

wrm wrote: Sun Jul 16, 2023 8:59 am Not that many levers chambered in 308. I can think of the Savage 99, Browning BLR and the Sako Finnwolf.

I happen to have a Savage 99 but I still need to check whether it works.
pm sent
Stef1274
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Thu Jan 26, 2023 1:27 pm

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by Stef1274 »

Going for a lever action actually removes the barrier to have a .30-30! Have a look at that one
308 Win - Custom Israeli Mauser
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
gertvanjoe
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sun Jun 25, 2023 6:50 pm

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by gertvanjoe »

Stef1274 wrote: Mon Jul 17, 2023 10:14 am Going for a lever action actually removes the barrier to have a .30-30! Have a look at that one
Silly question, but why would there be a barrier otherwise? Rifle availability?
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by Wouter Roets »

Gertvanjoe

Ek het n vriend wat n Sako in 308 Win het. As jy nou werklik lus het vir sukkel en jou 1970 Alfa Spider gee jou nie genoeg probleme nie, dan skaf jy vir jou n Sako lever action aan. Koop eerder n Betamax video mashien aangesien dit baie makliker gaan wees om te operate.

Groetnis
Wouter
gertvanjoe
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sun Jun 25, 2023 6:50 pm

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by gertvanjoe »

Wouter Roets wrote: Tue Jul 18, 2023 11:27 am Gertvanjoe

Dankie vir dit.
Wat sukkel aan die wapen, nuwe rondtes laai, ou rondtes uitskiet of wat.Ken glad nie die Sako nie dis hoekom ek vra.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by Capt. Yoda »

Wouter Roets wrote: Tue Jul 18, 2023 11:27 am Gertvanjoe

Ek het n vriend wat n Sako in 308 Win het. As jy nou werklik lus het vir sukkel en jou 1970 Alfa Spider gee jou nie genoeg probleme nie, dan skaf jy vir jou n Sako lever action aan. Koop eerder n Betamax video mashien aangesien dit baie makliker gaan wees om te operate.

Groetnis
Wouter
As een van die grootste Sako fans hier kan ek net saam stem. Dit was die grootste pot 11.1.11 wat ek nog gebruik het, as jy net opgewonde raak en te vinnig werk stoor hy. As ek reg onthou kon hy 4 patrone vat in 308 maar as jy meer as 3 in sit jam hy heeldag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
DeVilliers
Full Member
Full Member
Posts: 140
Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by DeVilliers »

Net n gedagte. Hoekom nie n pomp aksie nie?

Sent from my SM-A325F using Tapatalk

gertvanjoe
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sun Jun 25, 2023 6:50 pm

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by gertvanjoe »

DeVilliers wrote: Tue Jul 18, 2023 8:01 pm Net n gedagte. Hoekom nie n pomp aksie nie?

Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Ek gaan nou lelik wees, maar goeie black-sam, ek't nie geweet mens kry 'n pomp aksie 308 nie. Nou maak jy my lewe nog moeiliker. Hoe lekker sal dit nie wees nie :) Het jy een?
gertvanjoe
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sun Jun 25, 2023 6:50 pm

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by gertvanjoe »

En wat op dees aarde is fout met die woord bl!ksem. Ek kan aan baie meer gekruide taal dink wat ek elke dag hoor (ek is op die tools )
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by swc-tr »

Winchester het vroeër jare die Model 88 hefboomaksie gemaak, was ook beskikbaar in .308 gewees. Het egter nog net 1 van hulle in RSA gesien.

Die herlaai van ammo vir hefboomaksie gewere leer jou vinnig om by die basics van veilige herlaai praktyke te bly.

Sent from my SM-A125F using Tapatalk

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
gertvanjoe
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sun Jun 25, 2023 6:50 pm

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by gertvanjoe »

swc-tr wrote: Tue Jul 18, 2023 10:12 pm Winchester het vroeër jare die Model 88 hefboomaksie gemaak, was ook beskikbaar in .308 gewees. Het egter nog net 1 van hulle in RSA gesien.

Die herlaai van ammo vir hefboomaksie gewere leer jou vinnig om by die basics van veilige herlaai praktyke te bly.

Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Mag ek vra hoekom spesifiek dit oor hefbookaksies. Minder robuuste kamers of is die hefboom 'n swakpunt by warm rondtes?
Stef1274
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Thu Jan 26, 2023 1:27 pm

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by Stef1274 »

gertvanjoe wrote: Mon Jul 17, 2023 9:14 pm

Silly question, but why would there be a barrier otherwise? Rifle availability?
Aag, struggled to express myself. What I mean is that I know some people think that a .30-30 is a great bush calibre in terms of its ballistics (me included) but don't like lever actions (me excluded). So I would think that if the "cost" of it being a lever action is not a cost to you, then 3030 is a good call. So I guess by barrier I meant the dislike of lever actions, which the OP doesn't have.
308 Win - Custom Israeli Mauser
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by swc-tr »

gertvanjoe wrote:
swc-tr wrote: Tue Jul 18, 2023 10:12 pm Winchester het vroeër jare die Model 88 hefboomaksie gemaak, was ook beskikbaar in .308 gewees. Het egter nog net 1 van hulle in RSA gesien.

Die herlaai van ammo vir hefboomaksie gewere leer jou vinnig om by die basics van veilige herlaai praktyke te bly.

Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Mag ek vra hoekom spesifiek dit oor hefbookaksies. Minder robuuste kamers of is die hefboom 'n swakpunt by warm rondtes?
Hefboom aksies beskik nie oor primere uittrek nokke soos grendel aksies. Doppe sit maklik vas met "normale" ladings wat geen probleme gee in grendelaksie gewere nie. Selfs sommige fabrieks patrone sit vas in die gewere.

Daar moet by medium en begin ladings gehou word, doppe moet vollengte gesize word (soms met small base dies), doplengte gereeld kontrolleer word, doppe uitgloei, ens. TPL is ook baie krities sodat patrone betroubaar voer.

As bg nie n probleem is nie, werk hulle seepglad, gewere is lig, kort en baie hanteerbaar. Die laer snelhede maak ook dat std cup n core koeëls goed presteer met minder vleisskade. Hierdie impliseer ook dat hulle goeie bosgewere uitmaak.

Sent from my SM-A125F using Tapatalk

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by Geno »

swc-tr wrote: Tue Jul 18, 2023 10:12 pm Winchester het vroeër jare die Model 88 hefboomaksie gemaak, was ook beskikbaar in .308 gewees. Het egter nog net 1 van hulle in RSA gesien
Daar was verlede week een van hulle op 'n Whatsapp groep. Nogal 'n mooi geweer!
Goed, beter, 6millimeter!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by Wouter Roets »

Gert

Wat Schalk hier bo se is waar woorde en dit raak basies al die hefboomaksies. Daar is n baie goeie rede hoekom die meeste aksies gekamer word in rondtes met lae maksimum druksyfers. As reel kan jy dit maar vat as rondtes met drukvlakke in die middel 30 000 tot vroee 40 000psi. Hou by daai rondtes en jy sal jou hefboomaksie gate uit geniet.

Groetnis
Wouter
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by Arnold »

Wat van 'n 45-70 in 'n Ruger no1, hy het mos ook 'n hefboom ;D
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by Capt. Yoda »

Arnold wrote: Thu Jul 20, 2023 8:30 am Wat van 'n 45-70 in 'n Ruger no1, hy het mos ook 'n hefboom ;D
45-70 Henry All Weather
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
gertvanjoe
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sun Jun 25, 2023 6:50 pm

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by gertvanjoe »

Geno wrote: Thu Jul 20, 2023 8:00 am
swc-tr wrote: Tue Jul 18, 2023 10:12 pm Winchester het vroeër jare die Model 88 hefboomaksie gemaak, was ook beskikbaar in .308 gewees. Het egter nog net 1 van hulle in RSA gesien
Daar was verlede week een van hulle op 'n Whatsapp groep. Nogal 'n mooi geweer!
Pm my so bietjie 'n invite link na daai groep asseblief
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by tau »

Wouter Roets wrote: Tue Jul 18, 2023 11:27 am Gertvanjoe

Ek het n vriend wat n Sako in 308 Win het. As jy nou werklik lus het vir sukkel en jou 1970 Alfa Spider gee jou nie genoeg probleme nie, dan skaf jy vir jou n Sako lever action aan. Koop eerder n Betamax video mashien aangesien dit baie makliker gaan wees om te operate.

Groetnis
Wouter
Ek het my .308 Sako Finnwolf verkoop na 14 maande.

Lever action het 2 probleme wat dit onsmaaklik maak.
1. Hulle raas as jy saggies wil oorhaal en dit is 'n slep om hom weer veilig te maak. Jy besef eers hoe baie hy raas as daai Kudu vir jou staan luister.
2. Hulle kan nie die druk hanteer wat slot aksies kan nie en jy sit met doppe wat vassit.

As jy lever action gaan moet dit in rimmed dop lever action kaliber wees.

.444 Marlin sal my keuse wees as jy graag Lever action wil gaan en .308 verrigting soek.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
DeVilliers
Full Member
Full Member
Posts: 140
Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am

Re: [info wanted] Any lever actio 308's

Post by DeVilliers »

gertvanjoe wrote:
DeVilliers wrote: Tue Jul 18, 2023 8:01 pm Net n gedagte. Hoekom nie n pomp aksie nie?

Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Ek gaan nou lelik wees, maar goeie black-sam, ek't nie geweet mens kry 'n pomp aksie 308 nie. Nou maak jy my lewe nog moeiliker. Hoe lekker sal dit nie wees nie :) Het jy een?
Troy 308 pomp aksie.

Tapatalk wil nie hê ek moet n prentjie deel nie

Sent from my SM-A325F using Tapatalk

Post Reply