Pard NV007SP LRF Nagsig

Post Reply
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Pard NV007SP LRF Nagsig

Post by sako 30-06 »

Ek oorweeg dit om die PARD te koop vir drie redes.
Nagsig (Sal gebruik word vir ystervarke,bosvarke ens in die lande in die aand)
Video opsie
Ingeboude afstandmeter

Nou is die vraag, het enige iemand ondervinding met die PARD en is dit die moeite werd?
Ek hou van die opsie dat ek die PARD net op my huidige teleskoop kan sit en afhaal soos ek dit bendig.
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: Pard NV007SP LRF Nagsig

Post by Thunderhead »

Pard werk baie mooi maar sy "field of view" is baie nou. Jou scope moet n lae vergrooting (kleiner as 3).
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Pard NV007SP LRF Nagsig

Post by sako 30-06 »

Thunderhead wrote: Thu Jul 13, 2023 8:56 am Pard werk baie mooi maar sy "field of view" is baie nou. Jou scope moet n lae vergrooting (kleiner as 3).
My scope het n minimum vergroting van 4.5, beteken dit dus dat die Pard nie reg sal werk nie?
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: Pard NV007SP LRF Nagsig

Post by Thunderhead »

Met n nouer FOV sukkel jy om diere te vind in die scope. As jy hulle eers gevind het werk die Pard baie goed. As jy n scanner ook het sal dit nie n probleem wees nie.
sako 30-06 wrote: Thu Jul 13, 2023 10:43 am
Thunderhead wrote: Thu Jul 13, 2023 8:56 am Pard werk baie mooi maar sy "field of view" is baie nou. Jou scope moet n lae vergrooting (kleiner as 3).
My scope het n minimum vergroting van 4.5, beteken dit dus dat die Pard nie reg sal werk nie?
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Pard NV007SP LRF Nagsig

Post by sako 30-06 »

Baie dankie vir die informasie, ek waardeer dit.
Laaste vraag, hoe ver kan jy in die aand sien met die nagsig? Ek sien hulle dui aan so 200-350m met die nuwer model.
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: Pard NV007SP LRF Nagsig

Post by Thunderhead »

Ek sal dink 200m as dit oop is. Verder as dit sal ek dink jy n sterker IR moet gebruik.
Post Reply