Kaliber verandering
Posted: Thu Jul 06, 2023 6:45 am
Ek sal graag wil hoor van iemand wat onlangs 'n kaliber verandering laat doen het op 'n geweer (maw jy koop 'n 243 en wil hom bv verander na 6.5 Creed) deur SAPS wat die proses vereis, hoe moeilik of maklik dit was en hoe lank jy gewag het. Ek weet dit was amper onmoontlik 'n tyd terug en dat hulle dit nou makliker gemaak het na vele hofsake.
Ek hoor graag van jou wat al deur die proses was.
Ek hoor graag van jou wat al deur die proses was.