Page 1 of 1

Slagpen distansie

Posted: Sat Jun 24, 2023 10:20 am
by Speelmansjagter
Goeie-more

Sal iemand my dalk asseblief se; hoe ver die slag-pen voor by die gesig van die slot moet uitsteek? Daar is seker 'n standaard afstand?
Ek het op van my ander gewere gemeet, maar dit wissel so van 0.9mm tot 1.3mm.
Ek heg 'n fototjie aan.
Ek hoor graag.

Dankie
20230624_101316.jpg

Re: Slagpen distansie

Posted: Sat Jun 24, 2023 11:02 am
by JF123
Vir my 308 is dit die dikte van die doppie se rim.

Re: Slagpen distansie

Posted: Sat Jun 24, 2023 7:19 pm
by swc-tr
Algemene standaard vir groot geweer slagpen deursteek is gemiddeld van 1,5mm, toleransie van 1,4 tot 1,6mm.

Sent from my SM-A125F using Tapatalk


Re: Slagpen distansie

Posted: Sat Jun 24, 2023 7:27 pm
by Speelmansjagter
swc-tr wrote: Sat Jun 24, 2023 7:19 pm Algemene standaard vir groot geweer slagpen deursteek is gemiddeld van 1,5mm, toleransie van 1,4 tot 1,6mm.

Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Dankie.
Mens kry nogal 'n verskeidenheid opinies op die "web".
Klink tog daar waar jy sĂȘ is in die kol.

Re: Slagpen distansie

Posted: Sun Jun 25, 2023 1:02 pm
by Francoisv
Ek het baie gesukkel met misfires. 0.05"-0.06" spec het my probleem opgelos. My 2c.

Shoot straight