Page 1 of 1
Trug uit die Kalahari...
Posted: Sun Jun 18, 2023 11:58 am
by Ben Remington
Hartlike goeie dag...
Ek en 'n maat en ons seuns was vinnig Kalahari toe vir 2 dae...soos altyd was dit baie lekker en die kinders het dit geniet. My maat wou 'n mooi kudubul skiet en die eerste dag laatmiddag het ons 'n mooi bul gesien in die skadu van 'n Kameelboom....die skoot was perfek en met ons aankoms by die bul kon ons duidelik sien hys swak van kondisie.....dadelik kon ons sien sy een oog is uit en dat dit moontlik 'n ander bul is wat sy oog kon beseer het of 'n skoot met 'n baie ligte kaliber....maar die aand toe die boer aansluit by ons teen die vuur het hy gesê ons moet asb 'n ander bul skiet en hy was bly ons het die beseerde bul geskiet. Die jag was nou weer oop

en vroeg die volgende oggend het 'n mooi bul in die oggend-son gestaan en my maat het 'n mooi skoot in die kuiltjie geskiet met sy .308 met 150gr GameKing. Die bul het net daar in sy spore gesak en hy was besonders mooi.
Groetnis
Re: Trug uit die Kalahari...
Posted: Sun Jun 18, 2023 11:59 am
by Ben Remington
.........
Re: Trug uit die Kalahari...
Posted: Sun Jun 18, 2023 12:00 pm
by Ben Remington
...........
Re: Trug uit die Kalahari...
Posted: Sun Jun 18, 2023 12:02 pm
by Ben Remington
..........
Re: Trug uit die Kalahari...
Posted: Sun Jun 18, 2023 12:03 pm
by Ben Remington
............
Re: Trug uit die Kalahari...
Posted: Sun Jun 18, 2023 12:04 pm
by Ben Remington
...........
Re: Trug uit die Kalahari...
Posted: Sun Jun 18, 2023 12:05 pm
by Ben Remington
...........
Re: Trug uit die Kalahari...
Posted: Sun Jun 18, 2023 12:11 pm
by Giepie
Mooi man, ek is baie jaloers. Sal graag so 'n kamp jagtrip in die Kalahari wil doen.
Re: Trug uit die Kalahari...
Posted: Sun Jun 18, 2023 12:26 pm
by Ben Remington
...........
Re: Trug uit die Kalahari...
Posted: Sun Jun 18, 2023 12:37 pm
by Ben Remington
Giepie wrote: Sun Jun 18, 2023 12:11 pm
Mooi man, ek is baie jaloers. Sal graag so 'n kamp jagtrip in die Kalahari wil doen.
Ja Giepie dit is 'n ander soort lekkerte....
Re: Trug uit die Kalahari...
Posted: Sun Jun 18, 2023 1:07 pm
by Gideon@1
Ben, julle is besonders geseën!!
Wat ‘n voorreg om jou seun só groot te maak en deel daarvan te wees!
Pragtige fotos!
Groetnis
Re: Trug uit die Kalahari...
Posted: Sun Jun 18, 2023 1:13 pm
by benniemyburgh73
Gideon@1 wrote:Ben, julle is besonders geseën!!
Wat ‘n voorreg om jou seun só groot te maak en deel daarvan te wees!
Pragtige fotos!
Groetnis
Hallo Gideon...
Ja jy praat waar...elke keer wat ek saam my klong veld toe gaan voel dit vir my soos die eerste keer....maw dit bly lekker.

Sent from my SM-A736B using Tapatalk
Re: Trug uit die Kalahari...
Posted: Sun Jun 18, 2023 2:46 pm
by Arnold
Jislaaik Ben, daai lyk awesome!
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Re: Trug uit die Kalahari...
Posted: Sun Jun 18, 2023 4:13 pm
by JohanvB
Pragtig!
Re: Trug uit die Kalahari...
Posted: Mon Jun 19, 2023 5:09 pm
by partner
Ai. Dis pragtig. Baie dankies vir die deel.
Re: Trug uit die Kalahari...
Posted: Tue Jun 20, 2023 8:42 am
by Mellies
Joh!!!! Dit lyk lekker!!!!
Met n vleisie...
Re: Trug uit die Kalahari...
Posted: Tue Jun 20, 2023 10:09 am
by Toyrsi
Lekker Ben.
Mooi fotos soos altyd.
Re: Trug uit die Kalahari...
Posted: Tue Jun 20, 2023 12:53 pm
by Capt. Yoda
Pragtag Ben, baie mooi bok daai van jou maat