Page 1 of 1

Nog 'n Newy

Posted: Mon Feb 13, 2012 8:22 pm
by LouisR
Goeie naand manne, kan nie glo ek het eers 2 weke terug julle great forum ontdek nie, dankie vir al die intressante besprekings.  Wel ek is van Pta, skiet op die oomlik met 'n swartkruitgeweer, wag soos baie ander op my 30-06 wat deur Manne in Blou 'verwerk word'.  Is daar enige ander wat met die voorlaaiers deurmekaar is?

Groete
LR 

Re: Nog 'n Newy

Posted: Mon Feb 13, 2012 9:11 pm
by Marc
Naands? Louis

Welkom, jy gaan dit geniet hier  ;)

Groetnis
Marc

Re: Nog 'n Newy

Posted: Mon Feb 13, 2012 9:25 pm
by Jakkalsgat
Welkom en geniet dit.

Groete

Re: Nog 'n Newy

Posted: Mon Feb 13, 2012 10:11 pm
by Theo E
Welkom

Speel ook met bietjieet n voorlaaier

Theo

Re: Nog 'n Newy

Posted: Tue Feb 14, 2012 8:49 am
by theedge
LR

Baie baie welkom - bly om kennis te maak en geniet dit saam

Re: Nog 'n Newy

Posted: Tue Feb 14, 2012 9:33 am
by Penkop
Welkom hierso,

Ekt vd selfde rede as jy 'n voorlaaier aangeskaf en skiet darm nog so dan en wan met mu .451.