Goeie dag,
Ek benodig hulp met 'n fireforming lading vir my nuwe roer. Volgens die GS wil dit bleik asof die magesyn lengte die beperkende faktor is in terme van TPL.
Geweer: Sako TRG 22
Kaliber- 260 AI
Loop – 659mm 1-8 twist
Punt - 147gr Hornady ELD-M
Primer – CCI BR 2 Large Rifle
Dop- Lapua (260 Rem)
Dopvolume – 54.5 gr H2O (unfired)
Mag Length – 75.11mm
Kruit -Reloader 26
Byvoorbaat dankie,
QL Hulp vir 260 AI Fireforming
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: QL Hulp vir 260 AI Fireforming
Ek sal enkel voer om teen die lands te laai. Wens daar was n rule of thumb soos bv 80% van max vooglading sal veilig wees teen lands en genoeg druk gee vir goeie vorming. Weet nie of Wouter en Oom Driepoot vir ons so iets sal kan formuleer?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL Hulp vir 260 AI Fireforming
Kyk hoe maak 41gr en met die koeël teen die lande.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Hannes H
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Fri Jul 18, 2014 8:04 am
Re: QL Hulp vir 260 AI Fireforming
Dankie vir die hulp. Ek het 50 patrone gelaai, 41gr met die punt teen die lande, gister die loop ingebreek en bietjie die geweer leer ken. Doppe het mooi gevorm en dit lyk nie asof ek gaan sukkel met groepering nie.
Spoed met Labradar gemeet, was maar 2300fps gemiddeld. Temp was 17grade.
Sal julle voorstel dat ek aanhou met dieselfde lading vir fireforming of effens op beweeg?
Spoed met Labradar gemeet, was maar 2300fps gemiddeld. Temp was 17grade.
Sal julle voorstel dat ek aanhou met dieselfde lading vir fireforming of effens op beweeg?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL Hulp vir 260 AI Fireforming
Gee die nuwe dopvolume en lengte deur dan kan dit help met beter voorspellings. Die TPL soos geskiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Hannes H
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Fri Jul 18, 2014 8:04 am
Re: QL Hulp vir 260 AI Fireforming
Nuwe dop volume 56.1gr H2O. TPL 76.11mm, tot op ogive gemeet 59.9mm.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL Hulp vir 260 AI Fireforming
Volgens QL sal 46gr so by 2610vps uitkom. Druk dui op 40K psi. Die brandtempo mag dalk toeneem en die spoed kan dus hoër wees. Jou keuse of jy die hoër lading wil toets. Die 41gr lading is naby aan 'n node. Hoe was die groep?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Hannes H
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Fri Jul 18, 2014 8:04 am
Re: QL Hulp vir 260 AI Fireforming
Ek het nie groepe gemeet nie, maar na die inbreekproses het ek twee 5 skoot groepe geskiet van so 3/4'' op 100m elk.
Is 46gr al naby die volgende node?
Weereens, dankie vir die hulp.
Is 46gr al naby die volgende node?
Weereens, dankie vir die hulp.