Page 1 of 2
Paar Kalahari bokke...
Posted: Mon May 15, 2023 7:13 pm
by Ben Remington
Goeie naand...
Hier is 'n paar fotos van Kalahari bokke...
Groetnis en 'n mooi aand.
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Mon May 15, 2023 7:14 pm
by Ben Remington
....
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Mon May 15, 2023 7:15 pm
by Ben Remington
....
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Mon May 15, 2023 7:15 pm
by Ben Remington
.....
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Mon May 15, 2023 7:17 pm
by Ben Remington
.....
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Mon May 15, 2023 7:41 pm
by Lategan1
Pragtig, dankie. Mooi diknekke!
Beste.
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Mon May 15, 2023 8:53 pm
by Ockert1992
Ben, paar bittermooi kudu bulle!
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Mon May 15, 2023 10:10 pm
by Kallie Fernhout
Waar in die kalahari is dit? Het jy self geneem?
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Tue May 16, 2023 5:31 am
by benniemyburgh73
Kallie Fernhout wrote:Waar in die kalahari is dit? Het jy self geneem?
Morning...
Jip ekt self geneem...dis in Kuruman area..
Groetnis
Sent from my SM-A736B using Tapatalk
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Tue May 16, 2023 5:39 am
by Cobus Wessels
Dankie. Mooi om te sien
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Tue May 16, 2023 6:22 am
by sako 30-06
Baie dankie Ben.
Baie mooi fotos van besonderse mooi bulle.
Wees gereed vir n paar PM's van manne wat daai bulle wil jag.

Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Tue May 16, 2023 6:24 am
by benniemyburgh73
sako 30-06 wrote:Baie dankie Ben.
Baie mooi fotos van besonderse mooi bulle.
Wees gereed vir n paar PM's van manne wat daai bulle wil jag.

Morning...ek sal dop hou

...ñ mooi kudubul bly maar mooi..
Sent from my SM-A736B using Tapatalk
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Tue May 16, 2023 7:55 am
by Kallie Fernhout
benniemyburgh73 wrote: Tue May 16, 2023 5:31 am
Kallie Fernhout wrote:Waar in die kalahari is dit? Het jy self geneem?
Morning...
Jip ekt self geneem...dis in Kuruman area..
Groetnis
Sent from my SM-A736B using Tapatalk
Regitig n paar mooi diere en welldone met jou foto werk. Is dit trek diere of is hul toe gekamp?
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Tue May 16, 2023 8:07 am
by Capt. Yoda
benniemyburgh73 wrote: Tue May 16, 2023 5:31 am
Kallie Fernhout wrote:Waar in die kalahari is dit? Het jy self geneem?
Morning...
Jip ekt self geneem...dis in Kuruman area..
Groetnis
Sent from my SM-A736B using Tapatalk
Ek het groot geword daar en in my lewe nie sulke groot bulle daar gesien nie, baie mooi fotos Ben
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Tue May 16, 2023 8:26 am
by win270
Pragdiere, Ben. Dankie dat jy dit met ons almal deel.
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Tue May 16, 2023 9:07 am
by Dash431
Snaaks, maar ek is meer opgewonde oor die Gemsbokke!
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Tue May 16, 2023 11:56 am
by benniemyburgh73
Kallie Fernhout wrote:benniemyburgh73 wrote: Tue May 16, 2023 5:31 am
Kallie Fernhout wrote:Waar in die kalahari is dit? Het jy self geneem?
Morning...
Jip ekt self geneem...dis in Kuruman area..
Groetnis
Sent from my SM-A736B using Tapatalk
Regitig n paar mooi diere en welldone met jou foto werk. Is dit trek diere of is hul toe gekamp?
Almal trek diere ....maar gevestig in die area.
Sent from my SM-A736B using Tapatalk
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Tue May 16, 2023 11:59 am
by Toyrsi
Baie mooi. Dankie Ben
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Tue May 16, 2023 12:14 pm
by Kallie Fernhout
benniemyburgh73 wrote: Tue May 16, 2023 11:56 am
Kallie Fernhout wrote:benniemyburgh73 wrote: Tue May 16, 2023 5:31 am
Morning...
Jip ekt self geneem...dis in Kuruman area..
Groetnis
Sent from my SM-A736B using Tapatalk
Regitig n paar mooi diere en welldone met jou foto werk. Is dit trek diere of is hul toe gekamp?
Almal trek diere ....maar gevestig in die area.
Sent from my SM-A736B using Tapatalk
Baie bevoorreg om so genepoel vrylopende diere te hê. Baie mooi om te sien, dankie vir die deel.
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Tue May 16, 2023 4:55 pm
by Frederik
Paar windgat koedoe bulle met mooi stel horings pragtig.
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Tue May 16, 2023 6:01 pm
by Leon Crous
Ek trek nou al net verby Britstown...
Waar kry ek jou?
Regtig besondere bulle en net sulke stunning foto's Ben!
Dankie vir die deel.
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Tue May 16, 2023 8:12 pm
by JohanvB
Is dit nie 01 Apr vandag nie?
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Tue May 16, 2023 9:16 pm
by benniemyburgh73
Leon Crous wrote:Ek trek nou al net verby Britstown...
Waar kry ek jou?
Regtig besondere bulle en net sulke stunning foto's Ben!
Dankie vir die deel.

Sent from my SM-A736B using Tapatalk
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Tue May 16, 2023 9:37 pm
by Nico de Jager
Mooi!
Re: Paar Kalahari bokke...
Posted: Thu May 18, 2023 4:19 am
by Andre308
Kallie Fernhout wrote: Tue May 16, 2023 12:14 pm
benniemyburgh73 wrote: Tue May 16, 2023 11:56 am
Kallie Fernhout wrote:
Regitig n paar mooi diere en welldone met jou foto werk. Is dit trek diere of is hul toe gekamp?
Almal trek diere ....maar gevestig in die area.
Sent from my SM-A736B using Tapatalk
Baie bevoorreg om so genepoel vrylopende diere te hê. Baie mooi om te sien, dankie vir die deel.
Kallie, jy nou gesien hoe lyk n groot koedoe.
Nou kan jy ophou om die koedoe kalfies dood te skiet