Paar kikies vir 2023 se begin...
Posted: Mon May 15, 2023 12:11 pm
Hartlike goeie dag...
Die koelte begin nou lekker vinnig nader kom...hier is paar fotos van my en Myburgh se jag...die trips was nie op een dag nie...die blesbokke het hy geskiet met sy .233...hy skiet nogsteeds met 55gr SGK. Die skote was beide tussen 180m en 220m...as ek reg onthou.
Die kudu het ek geskiet met die 308....165gr Hornady Interlock. Die jag was op die voet in lekker dik bos...my eerste skoot was laag en effe vêr terug.
Gelukkig was een van my brakke by en die probleem is vinnig opgelos. Die eerste skoot was 'n lewerskoot. Die hond het die bok vinnig gekry en die bul het in 'n lekker groot oopte gaan staan ...die skote loop nie altyd so presies oor die skietstokke nie...
Groetnis en lekker jag .