Page 1 of 1
Vortex Venom vs Strike Eagle 5-25x56
Posted: Sun Apr 23, 2023 9:16 pm
by Reghardt
Hi Julle
Ek is besig om te kyk na die twee scopes maar kort advies by iemand wat met beide reeds gewerk het.
- Wat is jou opinie (beperk tot die twee)
- Is die SE die ekstra geld werd?
- Hoe vergelyk die glas tussen die twee? (Kan jy jou skote op se 300m sien?)
Waardeer julle tyd.
Groete
Sent from my SM-N980F using Tapatalk
Re: Vortex Venom vs Strike Eagle 5-25x56
Posted: Mon Apr 24, 2023 7:57 am
by Pinkes
Môre
Glas is nie goed nie. Vir gong op 300m sal jy seker kan sien maar vergeet van papier.
Ek sal liewers kyk na 'n 2nd PST Gen2 vir dieselfde geld. Glas is baie beter in hom.
Daar is ook ander alternatiewe wat ek glo beter glas gaan he as die SE se geld.
Re: Vortex Venom vs Strike Eagle 5-25x56
Posted: Mon Apr 24, 2023 8:50 am
by Reghardt
Pinkes wrote:Môre
Glas is nie goed nie. Vir gong op 300m sal jy seker kan sien maar vergeet van papier.
Ek sal liewers kyk na 'n 2nd PST Gen2 vir dieselfde geld. Glas is baie beter in hom.
Daar is ook ander alternatiewe wat ek glo beter glas gaan he as die SE se geld.
Dankie Pinkes
Ek neem aan jy praat van die Arken?
Sent from my SM-N980F using Tapatalk
Re: Vortex Venom vs Strike Eagle 5-25x56
Posted: Mon Apr 24, 2023 8:52 am
by Capt. Yoda
Kyk na Element se Titan
Re: Vortex Venom vs Strike Eagle 5-25x56
Posted: Mon Apr 24, 2023 8:57 am
by Pinkes
Reghardt wrote: Mon Apr 24, 2023 8:50 am
Pinkes wrote:Môre
Glas is nie goed nie. Vir gong op 300m sal jy seker kan sien maar vergeet van papier.
Ek sal liewers kyk na 'n 2nd PST Gen2 vir dieselfde geld. Glas is baie beter in hom.
Daar is ook ander alternatiewe wat ek glo beter glas gaan he as die SE se geld.
Dankie Pinkes
Ek neem aan jy praat van die Arken?
Sent from my SM-N980F using Tapatalk
Nee
Re: Vortex Venom vs Strike Eagle 5-25x56
Posted: Mon Apr 24, 2023 9:06 am
by Arnold
As jy beter glas soek kyk na die Delta Javelin, jy gaan ongelukkig sukkel om 'n 2de handse een te kry want hulle is so goed.
Re: Vortex Venom vs Strike Eagle 5-25x56
Posted: Mon Apr 24, 2023 9:26 am
by Reghardt
Arnold wrote:As jy beter glas soek kyk na die Delta Javelin, jy gaan ongelukkig sukkel om 'n 2de handse een te kry want hulle is so goed.
Dankie. Ek het gekyk na hulle en dit reviews is baie goed.
Waardeer julle insette
Sent from my SM-N980F using Tapatalk
Re: Vortex Venom vs Strike Eagle 5-25x56
Posted: Wed Apr 26, 2023 10:40 pm
by Karoo-jagter
Naand Reghardt
Ek het laasjaar tussen die Strike Eagle en Delta Javelin gestoei.
Op die ou end die Delta javelin gekies. En ek moet sê ek is nie 'n dag spyt nie. Dink hy kan ander scopes bo sy prysklas aanvat.
Groete
Pieter
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
Re: Vortex Venom vs Strike Eagle 5-25x56
Posted: Thu Apr 27, 2023 9:38 am
by Johan308
More
Ek het altwee van die scopes, en ek het gladnie klagtes oor hulle nie. Die SE se bou kwaliteit is baie beter as die Venom, waar die Venom se reticle vir my weer bietjie donkerder is. Die glas is vir my baie goed, ekhet nog net tot op 600m geskiet op gong, en jy sien maklik die skote.
Groete
Sent from my SM-A326B using Tapatalk
Re: Vortex Venom vs Strike Eagle 5-25x56
Posted: Thu Apr 27, 2023 9:39 am
by snakker
Ek het net SE en kan gate in papier tot op 300m sien, so ek dink hy is ok. Te duur, maar ok
Sent from my M2101K6G using Tapatalk