Page 1 of 1
Sightron siii 6-24x50 manne, help asb
Posted: Sat Apr 22, 2023 7:45 pm
by Lamtjop
Naand almal, kan die Sightron siii 6-24x50 eienaars my uithelp asb. Ek sien die min paralaks op dié teleskope is 40yards/36m, kan julle my dalk sê of die beeld en kruishaar op 25m nog bruikbaar is op 6X vergroting?
Baie dankie
Re: Sightron siii 6-24x50 manne, help asb
Posted: Mon Apr 24, 2023 9:29 am
by Supacow
Nie seker wat jy wil weet. Glo hy sal fokus.
Ek het n vaste 10 op my pcp en het nog nie gevoel ek het laer vergroting nodig. Dis maar vir algemene minute of mynah skiet.
Re: Sightron siii 6-24x50 manne, help asb
Posted: Mon Apr 24, 2023 4:35 pm
by Lamtjop
Jammer vir onduidelikheid. Ek wil weet of kruishaar en beeld beide nog in fokus is op 25m, met n 36m min paralaks sal hoë vergroting op 25m nie werk nie, maar met min vergroting is probleem gewoonlik minder of afwesig. Dis net te duur om eers scope te koop om dit uit te vind. Daarom vra ek Sightron eienaars se hulp.