Page 1 of 1
Nuwe kaliber - 10,3x68
Posted: Sat Apr 22, 2023 10:04 am
by tripodmvr
Re: Nuwe kaliber - 10,3x68
Posted: Sat Apr 22, 2023 5:03 pm
by wynis
Baie interresante kaliber. Van kleiner wild na Buffel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe kaliber - 10,3x68
Posted: Sat Apr 22, 2023 5:55 pm
by JF123
200gr teen 2952 fps gaan daar defnitief vleisskade wees...
Re: Nuwe kaliber - 10,3x68
Posted: Sat Apr 22, 2023 6:31 pm
by tripodmvr
Loer nou na 200gr Impala in my 375 - 2929vps en min vleisskade. Hang dus af van die koeël wat gebruik word.
Re: Nuwe kaliber - 10,3x68
Posted: Sat Apr 22, 2023 8:55 pm
by Capt. Yoda
JF123 wrote: Sat Apr 22, 2023 5:55 pm
200gr teen 2952 fps gaan daar defnitief vleisskade wees...
Nie almal skiet met PMP koels nie
Re: Nuwe kaliber - 10,3x68
Posted: Thu Apr 27, 2023 10:04 pm
by Alwin
'n 400gn koeël teen 2328 fps klink vir my na besigheid.
Hy is 'n .413" kaliber? Moeilik om te bepaal waarvoor die sal goed wees.
Hoekom iemand nou weer moet terug gaan na 'n "belted magnum" dop weet nugter. Ons het reeds die 416 Rem Mag en die 416 Hoffman. Hierdie ene is so iewers tussenin.
Ek het gehoop hy is op die 8x68S of 10.7x68 se "rimless, beltless" dop gebaseer.