Page 1 of 1
22-250Ackley imp
Posted: Fri Apr 21, 2023 5:55 pm
by Ajviljoen260rem
Hallo, kan iemand vir my loer op Quickload asb.
75 ELD’M
719mm Loop lengte
1.881” of 47.78mm dop lente
Cci BR2 slagdoppie
2.614” of 66.40mm tpl
S365 38.5 grein
Spoed 3336 fps labradar gemeet was so 15 grade buite
Dop kapsiteit 50.05
Ek waardeer,
Groete Adriaan
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Fri Apr 21, 2023 6:21 pm
by tripodmvr
38,5gr is op 'n node. Hoe het die groep gelyk? Druk bereken as 51K psi (maks vir AI = 58K psi)
Op na volgende node 40,6gr = 3485vps (druk = 60K psi). Jou keuse of jy dit wil gebruik
Af na laer node = 35,4gr =3109vps. Druk by 38K psi. Kan swak groepe gee weens swak ontbranding.
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Sat Apr 22, 2023 6:27 pm
by Ajviljoen260rem
tripodmvr wrote: Fri Apr 21, 2023 6:21 pm
38,5gr is op 'n node. Hoe het die groep gelyk? Druk bereken as 51K psi (maks vir AI = 58K psi)
Op na volgende node 40,6gr = 3485vps (druk = 60K psi). Jou keuse of jy dit wil gebruik
Af na laer node = 35,4gr =3109vps. Druk by 38K psi. Kan swak groepe gee weens swak ontbranding.
Dankie vir die hulp ek waardeer,
Nee wat, groep was so .75” op 100m. Nie tewat wonders nie.
Is hier iemand op die groep wat selfde Combo skiet?
Groete Adriaan
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Sat Apr 22, 2023 6:35 pm
by tripodmvr
Gaan so bietjie op en af met 0,2gr inkremente vanaf 38,5gr en sien of jy beter doen. Die koeëlskag raak maar slegs met 3,5mm aan die nek. So 2mm korter TPL kan miskien die regte resep wees.
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Sat Apr 22, 2023 7:07 pm
by Ajviljoen260rem
tripodmvr wrote: Sat Apr 22, 2023 6:35 pm
Gaan so bietjie op en af met 0,2gr inkremente vanaf 38,5gr en sien of jy beter doen. Die koeëlskag raak maar slegs met 3,5mm aan die nek. So 2mm korter TPL kan miskien die regte resep wees.
Ek sal dit bietjie probeer in die week. Gaan ook weer n ladder skiet sodat ons net kan sien of alles ooreenstem.
Ek “seat” so ver uit sodat ek bo moontlike doughnuts kan wees.
Laaste groep wat ek vanmiddag kon skiet was 1.25” op 200m en weet dit kan heelwat beter as dit.
Dankie vir die hulp,
Groete Adriaan
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Sat Apr 22, 2023 7:57 pm
by tripodmvr
Jy is sekerlik deur die wind gepla. Op 200m sal dit 'n effek hê op die koeël en ook op die skut.
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Sat Apr 22, 2023 8:14 pm
by Ajviljoen260rem
tripodmvr wrote: Sat Apr 22, 2023 7:57 pm
Jy is sekerlik deur die wind gepla. Op 200m sal dit 'n effek hê op die koeël en ook op die skut.
Kan heel moontlik so wees,
Sal weer lading gaan skiet en laat weet wat aangaan.
Groete
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Sat Apr 22, 2023 8:27 pm
by tripodmvr
Neklengte van 22-250 is 6.2mm. So 4,5mm behoort die koeël weg van enige donut te hou, so 1mm dieper behoort nog veilig te wees.
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Sat Apr 22, 2023 8:32 pm
by Ajviljoen260rem
tripodmvr wrote: Sat Apr 22, 2023 8:27 pm
Neklengte van 22-250 is 6.2mm. So 4,5mm behoort die koeël weg van enige donut te hou, so 1mm dieper behoort nog veilig te wees.
Moes seker aan die begin genoem het van doughnut en dat ek graag enige iets tussen 10-20thou van die lande wil wees omdat ek uit praktiese ondervinding weet dat die eld’m reeks koeels van daardie lengte “jump” hou.
Ek sal wel dieper probeer, as hy daar skiet sal ek hom net so vat. Enige goeie resultate op die oomblik is welkom by my

Groete
22-250Ackley imp
Posted: Sun Apr 23, 2023 5:31 am
by Geno
Lading alleen gaan jou nie noodwendig die beste akkuraadheid gee nie.
Begin 8thou van die lands af, laai tot jy die nodespoed of 'n flatspot in jou kurwe haal, en maak jou TPL korter in 8thou inkremente tot jy die beste groep kry.
Dit het nog altyd vir my gewerk.
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Sun Apr 23, 2023 6:52 pm
by Ajviljoen260rem
Geno wrote: Sun Apr 23, 2023 5:31 am
Lading alleen gaan jou nie noodwendig die beste akkuraadheid gee nie.
Begin 8thou van die lands af, laai tot jy die nodespoed of 'n flatspot in jou kurwe haal, en maak jou TPL korter in 8thou inkremente tot jy die beste groep kry.
Dit het nog altyd vir my gewerk.
Dankie Geno, ek sal bietjie dit try
Groete
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Sun Apr 23, 2023 7:54 pm
by Capt. Yoda
Onthou net jy moet half kan skiet ook
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Tue Apr 25, 2023 10:18 am
by Ajviljoen260rem
tripodmvr wrote: Sat Apr 22, 2023 6:35 pm
Gaan so bietjie op en af met 0,2gr inkremente vanaf 38,5gr en sien of jy beter doen. Die koeëlskag raak maar slegs met 3,5mm aan die nek. So 2mm korter TPL kan miskien die regte resep wees.
Het gou gister middag gaan skiet en afgekom in lading met .2 sodat ek hier by 3336 vt/s kan uitkom. Kon darm twee groepe skiet een beter as die ander een met die beste groep wat so 9mm meet en die ander een so 13mm meet op 100m.
Gaan hulle vanmiddag skiet en kyk hoe hulle maak op 200m.
Groete
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Fri Apr 28, 2023 3:56 pm
by Ajviljoen260rem
Ajviljoen260rem wrote: Fri Apr 21, 2023 5:55 pm
Hallo, kan iemand vir my loer op Quickload asb.
75 ELD’M
719mm Loop lengte
1.881” of 47.78mm dop lente
Cci BR2 slagdoppie
2.614” of 66.40mm tpl
S365 38.5 grein
Spoed 3336 fps labradar gemeet was so 15 grade buite
Dop kapsiteit 50.05
Ek waardeer,
Groete Adriaan
Kan iemand weer kyk vir my asb. Dis op selfde specs maar kruit verander H4350
Spoed 3337/3359/3358
Lading 38.1
Federal primer
Groete Adriaan
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Fri Apr 28, 2023 8:54 pm
by tripodmvr
Node 3 38,8gr = 3400vps (Druk by maksimum)
1/2 node 37,7gr = 3327vps
Node 4 36,7gr = 3247vps
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Mon Aug 07, 2023 4:38 pm
by Ajviljoen260rem
Dagse,
Kan iemand weer so gaaf wees om vir my teloer op QL asb
80 eldm
719mm loop lengte
Federal slagdop
66.75mm coal
47.78 dop lengte
S365 37.2 3260fps gem labradar
es 22fps oor 5skote
50.05 dop kapasiteit
Groete Adriaan
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Mon Aug 07, 2023 6:01 pm
by tripodmvr
Prakties op Node 4. Dopvul 86%, druk 54K psi.
Hoe het die groepe gelyk?
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Tue Aug 08, 2023 8:29 pm
by Ajviljoen260rem
Dankie oom Drie-Poot,
Eerste paar skote nie tewat wonders nie. Gaan more oggend gou aandag gee aan tpl verstellings.
Sal op hoogte hou,
Groete Adriaan
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Thu Aug 10, 2023 5:28 pm
by Ajviljoen260rem
Gister oggend gou n paar skote geskiet met net tpl verstellings. Was maar baie teleugestel. Moet ook by se die spoed is af met so 40fps af en dit was so 11grade buite. Kleinste groep seker so onder n duim op 100m. Gaan weer laai en net eers weer op spoed kom en dan kyk.
Groete
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Thu Aug 10, 2023 5:28 pm
by Ajviljoen260rem
Net n ander vraag, kan meer Bump se maar 3thou spoed verlaag?
Groete
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Thu Aug 10, 2023 6:12 pm
by Capt. Yoda
N bq ja want jy gebruik nou meer energie om die skouer uit te druk maar jy praat van 12/15 fps verskil..dalk
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Thu Aug 10, 2023 6:49 pm
by Apie
Van 1.5thou na 3thou gaan nie veel maak nie, van 0 thou na 3thou miskien 15fps soos Capt sê
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 22-250Ackley imp
Posted: Fri Aug 11, 2023 7:52 am
by Geno
Ajviljoen260rem wrote: Sun Apr 23, 2023 6:52 pm
Geno wrote: Sun Apr 23, 2023 5:31 am
Lading alleen gaan jou nie noodwendig die beste akkuraadheid gee nie.
Begin 8thou van die lands af, laai tot jy die nodespoed of 'n flatspot in jou kurwe haal, en maak jou TPL korter in 8thou inkremente tot jy die beste groep kry.
Dit het nog altyd vir my gewerk.
Dankie Geno, ek sal bietjie dit try
Groete
Het jy al hierdie metode probeer?