More manne.
Ek is opsoek na n stel 30mm ringe in meduim hoogte.
Dit is vir n vriend.
Laat weet indien daar erens by iemand iets rondlê.
Groete
Meduim hoogte 30mm ringe
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
- Zane de Beer
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm
Re: Meduim hoogte 30mm ringe
Hi Kallie,
Ek dink ek het 'n stel Warne Maxima (fixed) 30mm Med ringe in die kas, sal gou vir jou loer as jy belangstel?
EDIT : Jammer, ek sien dit is LOW (213M) ringe.
Ek dink ek het 'n stel Warne Maxima (fixed) 30mm Med ringe in die kas, sal gou vir jou loer as jy belangstel?
EDIT : Jammer, ek sien dit is LOW (213M) ringe.
- simonsmal
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Thu Dec 16, 2021 10:14 pm
Re: Meduim hoogte 30mm ringe
Ekt n stel Warne 30mm Medium Ringe indien jy nog opsoek is na n stel
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Meduim hoogte 30mm ringe
Is dit n stel wat met die boudtjie op die rail vasttrek?simonsmal wrote: Thu Apr 20, 2023 6:06 am Ekt n stel Warne 30mm Medium Ringe indien jy nog opsoek is na n stel
Sent from my iPhone using Tapatalk

