Naand se
Ek is opsoek na n HOWA 22-250 Rem barreld action maar hy moet n twist rate van 1 in 9 he. Is daar dalks iemand wat weet waar ek 1 sal kan kry?
Baie dankie
Sent from my SM-A235F using Tapatalk
HOWA 22-250 Rem barreld Action
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1617
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: HOWA 22-250 Rem barreld Action
Kanse is anper nul dat jy so een gaan vind, tensy sy loop opgeskiet is. Daar het net een batch ingekom hele paar jaar gelede met 1 in 9 lope. Res is almal 1 in 12.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: HOWA 22-250 Rem barreld Action
'n Alternatief is om 'n 8 twist Tikka te kry wat jou dalk beter sal dien (die twist).