Imagine Comfortvan Te Koop - R290 000.00
Posted: Thu Apr 06, 2023 4:41 pm
Ons verhuis en die Imagine Offroad Comfortvan karavaan kan nie saam nie. Bitter selde gebruik en nog altyd in die garage gestaan. Slaap 4 mense, het vol tent, ingeboude stoof, sonpanele en baie bybehore. Vinnige verkoop nodig. Cel: 082 552 5852